John Stockwell (akteur)

John Stockwell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Stockwell Samuels IV
Geboorte 25 Maart 1961 (1961-03-25)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Stockwell (gebore 25 Maart 1961) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Christine (1983), Top Gun (1986), Blue Crush (2002), en Into the Blue (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy